Deur die jare was daar verskeie punte Kampioene aangewys wie goeie prestasies met hul duiwe behaal het.
Die lede was soos volg:
1967 L A Strauch
1968 Daar was 'n verbod op wedvlugte geplaas agv van pluimvee siektes in Suid Afrika.
1969 Vic Fourie
1970 L A Strauch
1971 Die Uyse
1972 L B Lemmer
1973 Japie Peyper
1974 David de Lange
1975 David de Lange
1976 Japie Peyper
1977 David de Lange
1978 David de Lange
1979 Die Greylings
1980 Die Greylings
1981 Die Greylings / Daan van der Westhuizen
1982 Daan van der Westhuizen
1983 Daan van der Westhuizen
1984 Die Greylings
1985 Daan van der Westhuizen
1986 Johan King
1987 Barnie Deetlefs
1988 Luke Peyper
1989 Daan van der Westhuizen
1990 Kobus en Len
1991 Dirk Truter
1992 Gert Stander
1993 Frans Alers
1994 Monty Wheeler
1995 Frans Alers
1996 Chris Wheeler
1997 Riaan Kruger
1998 Daan van der Westhuizen
1999 Dean Jooste
2000 Dean Jooste
2001 Dean Jooste
2002 Monty Wheeler
2003 Formyn de Kok
2004 Formyn de Kok
Daar word ook jaarliks 'n Klub kompetisie tussen die verkillende klubs angebied en die wenners van die trofee was soos volg:
1965 Wesmoot Klub
1966 Pretoria Noord
1967 Pretoria Noord
1968 Geen wedvlugte
1969 Wesmoot Klub
1970 Wesmoot Klub
1971 Wesmoot Klub
1972 Wesmoot KLub
1973 Westelikes
1974 Magalies
1975 Magalies
1976 Magalies
1977 Magalies
1987 tot 1982 Geen toekennings gemaak nie.
1983 Brits posduif klub
1984 Verre Wes Posduif Klub
1985 Verre Wes Posduif Klub
1986 Verre Wes Posduif Klub
1987 Verre Wes Posduif Klub
1988 Verre Wes Posduif Klub
1989 Verre Wes Posduif Klub
1990 Verre Wes Posduif Klub
1991 Verre Wes Posduif Klub
1992 Verre Wes posssduif Klub
1993 Verre Wes Posduif Klub
1994 Verre Wes Posduif Klub
1995 Verre Wes Posduif Klub
1996 Verre Wes Posduif Klub
1997 Verwoerburg-Wes Wedvlugduiwe Klub
1998 Verre Wes Posduif Klub
1999 Verwoerburg-Wes Wedvlugduiwe Klub
2000 Zwartkop Wedvlugduiwe Klub
2001 Zwartkop Wedvlugduiwe Klub
2002 Zwartkop Wedvlugduiwe Klub
2003 Zwartkop Wedvlugduiwe Klub
2004 Verre Wes Wedvlugduiwe Klub